HitParad
Bella – Die Here Bewaar My (Grootste Treffers Tot Dusver 2014)
Трек

Bella – Die Here Bewaar My (Grootste Treffers Tot Dusver 2014)

О треке:
Длительность: 08:35Формат: MP3Качество: 192 kb/sРазмер: 11.8 MB
Текст песни
Noag in die ark
Die Here kan bewaar
Moses voor Farao
Die Here kan bewaar
Israel deur die Rooisee
Die Here kan bewaar
Die Egiptenaars verdrink
Die Here kan bewaar

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan

Water uit die rots
Die Here kan bewaar
Joshua se ontstaans
Die Here kan bewaar
300 met Gideon
Die Here kan bewaar
Simson by Delila
Die Here kan bewaar

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan

Saul soek vir Dawid
Die Here kan bewaar
Dawid voor Goliat
Die Here kan bewaar
Drie dienaars in die vuur
Die Here kan bewaar
Daniel in die leeukuil

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan

Noag in die ark
Die Here kan bewaar
Moses voor Farao
Die Here kan bewaar
Israel deur die Rooisee
Die Here kan bewaar
Die Egiptenaars verdrink
Die Here kan bewaar

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan

Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Die Here bewaar my
Waar ek ook, al mag gaan
Треки исполнителя
Похожие треки